Stormy Daniels

Stormy Daniels
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stephanie Gregory Clifford
Geboorte 17 Maart 1979 (1979-03-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Pornoster, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stormy Daniels (gebore 17 Maart 1979) is 'n Amerikaanse pornoster, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The 40-Year-Old Virgin (2005).

Stormy Daniels en Michael Avenatti

In 2018 het Daniels betrokke geraak by 'n regsgeding met die destydse Amerikaanse president Donald Trump en sy prokureur Michael Cohen. Trump en sy surrogate het VS$130 000 betaal om Daniels stil te maak oor 'n verhouding wat sy in 2006 met Trump gehad het. Trump se woordvoerders het die saak ontken en Daniels daarvan beskuldig dat sy gelieg het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search